Welcome to LEMCO, a leading structural steel fabrication company.

LEMCO | VACANCIES

Ervare Staal Oprigters (Riggers)

Volledige spanne met spanleiers of individuele spanlede is ook welkom om aansoek te doen.

LEMCO is op soek na ’n bekwame en vaardige persoone om by vanaf ons Hoofkantoor in Malmesbury terrein werk te doen. Ons soek ’n ervare staal oprigters met ervaring en goeie werk etiek.

Pligte:

  • Lees tekeninge
    Rig, slinger en beweeg staal veilig.
  • Help met op- en aflaai en algemene werkswinkelondersteuning.
  • Volg veiligheidsreëls te alle tye.
  • Ervaring he om op hoogtes te werk.

Vereistes:

  • Minimum 2 jaar ondervinding in staalwerk en rigwerk.
  • Moet tekeninge kan lees
  • Kwalifikasie: Matrieksertifikaat of gelykwaardig.
  • Vlot in Afrikaans en Engels.
  • Betroubaar, stiptelik en in staat om onafhanklik te werk..
  • Moet in Malmesbury woon en bereid wees om te reis
  • Tipe Pos: Permanent | Voltyds.
  • Werksure: Maandag tot Vrydag (07:30 – 16:00)
  • Salaris: Markverwant (onderhandelbaar volgens ondervinding)
  • Aansoek | Stuur asb jou CV en Matrieksertifikaat

JOIN OUR TEAM

Apply here:

LEMCO | VACANCIES

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Name & surname(Required)
Max. file size: 10 MB.
Accept only PDF files